.DS1LHMgz_1MGWg2.webp)
Andries&Dané
09 · 01 · 2027090127
Voeg by kalenderjy word hartlik uitgenooi om die spesiale dag saam met ons te vier
150 Dae
18 Ure
49 Minute
31 Sekondes

.Xu5SsO2q_Z23XMne.webp)
RSVP asseblief
teen 12 September 2026
079 607 3313- 15:30
- Gaste arriveer
- 16:00
- Seremonie

Goed om te weet
FAQ's
Ons het julle kinders baie lief, maar ons troue is 'n volwasse-alleen-geleentheid, met die uitsondering van die kinders wat spesifiek op die uitnodiging genoem word. Dit gee ons ouers die kans om self ook heeltemal te ontspan en saam met ons te vier.
.BoyQCm-4_2bBl1O.webp)
TheCrew
Bruidsmeisies

Lize le Roux
Martelize van der Spuy

Jozanne du Plessis

Marisa Swanepoel
Strooijonkers
Herman van Rooyen

Neil Stroebel

Phillip Swanepoel

Fred du Plessis
Blommemeisies
- Mischka Viljoen
- Layla Viljoen
Akkommodasie
- Groenvlei Guest Farm2.5 km
- Zevenwacht Country Inn2.8 km
- The Homestead at Hazendal3.5 km
- Zevenwacht Wine Estate3.9 km
- The Log Collective (Devon Valley)4.9 km
- Asara Wine Estate & Hotel6.0 km
.BWPujR2W_ZkdT1g.webp)
Ons kan nie wag om saam met julle te vier nie
Andries & Dané · 09.01.2027